Swellendam

Swellendam
Swellendam met die Langeberg op die agtergrond
Swellendam met die Langeberg op die agtergrond
Swellendam is in Wes-Kaap
Swellendam
Swellendam
 Swellendam se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°2′S 20°26′O / 34.033°S 20.433°O / -34.033; 20.433
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikOverberg
MunisipaliteitSwellendam
Stigting1746[1]
Oppervlak
 • Totaal58,14 km2 (22,45 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal17 537
 • Digtheid302/km2 (780/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense19.5%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense63.1%
 • Swart mense15.4%
 • Ander1.8%
Taal (2011)
 • Afrikaans 81.3%
 • Xhosa 9.5%
 • Engels 4.8%
 • Sotho 1.1%
 • Ander 3.4%
Poskode (strate)
6740
Poskode (posbusse)
6740
Skakelkode028
Die kerkgebou van die moedergemeente van die Nederduits Gereformeerde Kerk in Swellendam, ontwerp deur Folkert Wilko Hesse en sy seun, Francois.
Die kerkgebou van die Nederduitsch Hervormde Kerk in Swellendam

Swellendam is 'n dorp in die provinsie Wes-Kaap (Suid-Afrika) met 13 557 inwoners (2001). Die N2 nasionale loop deur die dorp en skei die tradisionele wit en bruin woonbuurte.

  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20–26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 21 April 2016.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "Hoofplek Swellendam". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search